Ron Livingston

Ron Livingston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ronald Joseph Livingston
Geboorte 5 Junie 1967 (1967-06-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ron Livingston (gebore 5 Junie 1967) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Swingers (1996), Office Space (1999), Adaptation. (2002), en The Conjuring (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy